Permanente toegang tot al die Wiskunde lesse wat jou kind benodig in graad 6 Kwartaal 3.



๐Ÿ’ป๏ปฟJou kind teken in.



๐Ÿ–ฑ๏ธKlik op 'n onderwerp.



โฏ๏ธKyk die Video les.






Oh Genade! My Kind Was Siek En Mis Werk!


Jou kind kan eenvoudig net inskakel by ons webtuiste en haar Wiskunde video play, dalk selfs met 'n koeldrank of pizza byderhand.



Maar Is Dit Dieselfde Wiskunde As Wat My Kind In Die Klas Behandel?


Ja, Ons Wiskunde lesse is opgestel volgens dieselfde Departementele Riglyne Wat Skole Gebruik. 'n Dokument Genaamd Die ATP.

Annual Teaching Plan


Maar Waarom Sal My Kind Baat Hieruit?


Jou kind kan nou lesse herkyk in die gemak van sy eie huis, sitkamer en selfs slaapkamer.


Geen vriende wat sy aandag aflei nie.


As hy iets mis kan hy eenvoudig net die video rewind en weer kyk. As hy moeg is kan hy die video pause.


Die dag voor 'n vraestel kan hy eenvoudig sy lesse herkyk en seker maak hy verstaan en is gereed vir die toets.

WAT IS NOG INGESLUIT IN 'n QUICK MATHS KURSUS?



Jou kind ontvang 'n Quick Maths boekie wat hy gebruik om die Videos te volg. Al die Video-lesse gebruik hierdie boekie om die werk te verduidelik.

Hierdie boekie bevat verduidelikings en ook aktiwiteite vir jou kind om die werk in te oefen.

Die boekie is ontwerp met die doel om die werk vir jou kind eenvoudig en lekker te maak. Daarom bevat dit baie kleur en baie grafika.

Ouers print asseblief hierdie boekie IN KLEUR uit vir jou kind.






Meneer Ruben๐Ÿ‘‹



Hi. My naam is Ruben Swart. Ek is 'n graad 6 Wiskunde onderwyser. Ek het hierdie webtuiste gestig om vir leerders 'n manier te gee om toegang te kry tot hulle lesse maak nie saak waar hulle is nie.


'n Klaskamer het te veel afleidings met leerders wat steurend is en vriende wat gesels. Ek hoop hierdie platform bied vir leerders 'n plek waar hulle met gemak hulle Wiskunde inhoud kan leer en verstaan.


Hoe lyk die videos in 'n Quick Maths kursus?


Tans het ons net 'n kursus vir Graad 6 Kwartaal 3. Die video-lesse is gegroepeer volgens inhoudsarea. Hier is die video-les uiteensetting vir Quick Maths Graad 6 Kwartaal 3. Sommige van die lesse is beskibaar vir "preview."


  Quick Maths Booklet
Available in days
days after you enroll
  Lengte
Available in days
days after you enroll
  2D
Available in days
days after you enroll
  Transformasie, Vergroting en Verkleining
Available in days
days after you enroll
  3D Vorms
Available in days
days after you enroll
  Omtrek, Oppervlakte en Volume
Available in days
days after you enroll

En Hoeveel Rand Kos 'n Quick Maths Kursus?



Jou kind kan 24/7 toegang kry tot die video-lesse asook 'n Quick Maths boekie met verduidelikings en aktiwiteite vir die eenmalige prys van R499,99.


Of jy kan dit maandeliks kry vir R249,99 p/m. Kanselleer enige tyd.




Stel u dalk belang? Hier is die pryse.